Magazine
My man is oorgewig en ek is bekommerd oor sy gesondheid. Wat kan ek doen? Ané van Zyl het by kenners gaan aanklop vir raad.
Read the full article in Beeld and Netwerk 24 for expert advice from a medical doctor, a dietician, and myself.
Articles, Magazine
Voel jy diwels jy moet jou maat “red” van homself, of asof sy probleme al jou aandag verg? Jy is heel moontlik in ‘n mede-afhanklike verhouding. Kenners gee raad.
View Article
Magazine
Dis meer as drie jaar sedert die Covid-19-pandemie die wêreld ontwrig het, en nou vra al hoe meer maatskappye en sakeondernemings dat hul werknemes terugkeer na die kantoor. Corné Peach, ‘n klieniese sielundige van Kempton Park in Gauteng en Samantha-Jame Gravett, direkteur van die werwingsagentskap Robert Walters Africa gee hul wenke.
View Article
Articles, Magazine
2017 publication where my input was asked on the topic “Four reasons why blind marriages can work – or not” in Sarie magazine
View the article
Articles, Magazine
Read this month’s edition of “Baba en Kleuter” Article: “Jou volle aandag” where my professional opinion on the parent-child relationship was asked.
Articles, Magazine
“My loopbaan is in ’n groef – hoe kom ek daar uit?”
View the article